Corpi Kidz Corpi Kidz is ons kinderbediening waar kinders deur middel van pret, bedien word op die vlak waar hulle die Bybel kan verstaan, deur die waarheid geestelik kan groei en die toepassing daarvan in hul daaglikse lewe kan gebruik. Babas vanaf 2 jaar tot graad R word bedien by Corpi Kleuters. Kids vanaf gr 1 – 7 word bedien by Corpi Kidz. Stuur gerus u kind vir ‘n ongelooflike ervaring terwyl u as ouers die 08h00 of 10h00 diens geniet.

Wie is ons?

 

Meer Inligting

 

- VIND MEER UIT

 

- LUISTER NA PREKE

 

- RAAK BETROKKE

 

- GEE

 

BLY INGELIG

 

Submitting Form...

The server encountered an error.

Form received.